30 on Whites Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
AJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Sanri W - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, rustig en pragtig.
Michael V - Okt 2023
Algehele gradering
Ordentlike verblyf met gasvryheid.
Marelize R - Okt 2023
Algehele gradering
Friendly staff and clean accommodation. I would recommend this guesthouse to others.
Lizelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Groot, gerieflike kamers.
Sonja S - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Sonja N - Aug 2022
Algehele gradering
Ons maak gereeld gebruik van die verblyf en kan dit beslis aanbeveel.
Sj D - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Denise B - Mrt 2022
Algehele gradering
Beste gastehuis nog ooit.
Deborah S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lovely place, would stay again.
Stanzé V - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en pragtige kamer.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Hallo Stanzé,
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
30 on Whites Guesthouse.
Mathilda V - Mei 2021
Algehele gradering
Tevrede met alles.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Hallo Mathilda
Baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
30 On Whites Guesthouse.
Garth T - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant and safe stay
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Good day Garth,
Thank you for the review. We hope to see you again soon, we are currently in progress to fix the wooden floors in that room.
Regards,
30 On Whites Guesthouse.
Mathilda V - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi, moderne gastehuis.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
More Mathilda
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly jy het dit by ons geniet, hoop om jou gou weer te sien.
Groete
30 On Whites Guesthouse
Bart O - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjiese kamers.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Hallo Bart,
Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
30 On Whites Guesthouse
Dawn W - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Hallo Abraham,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
30 On whites Guesthouse
Ewert B - Feb 2020
Algehele gradering
Ruim kamers. Diens bietjie skraps.
Lees meer30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Hallo Ewert,
Ek is bly jy het ons beskuit geniet. Ons sal verseker aandag gee aan alles, die is ons standaard kamer en is ook die enigste kamer wat nie 'n ruit het nie. Indien julle ons weer besoek sal ons seker wees alles is inplek en jy ook eeder in die King kamer sit.
Lekker dag verder.
Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklike oornag-slaapplek wanneer op reis.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for the review. We hope to see you again soon.
Regards,
30 on Whites Guesthouse.
Amore S - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Good day,
Thank you for the review. Sorry, we weren't aware that the aircon is faulty, we will have it fixed immediately.
We are glad you enjoyed your stay.
Regards
30 On Whites Guesthouse.
Johannes K - Jan 2020
Algehele gradering
Really pleasant.
Amorine S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties. Sekerlik een van my 3 beste gastehuise in SA.
Renchia A - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige, skoon, netjiese oornagverblyf.
Jacqi D - Nov 2019
Algehele gradering
Perfect place to relax before heading to the next destination.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Good day Jacqi,
Thank you for staying with us! We hope to see you again.
Enjoy the rest of your day!
30 On Whites Guesthouse.
Pule N - Nov 2019
Algehele gradering
Exquisite, classy and hospitable.
30 on Whites Guesthouse se terugvoer
Good day Pule,
Thank you for the review. We hope to see you again soon.
Regards,
30 On Whites Guesthouse.
Hennie D - Nov 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens in 'n rustige area.
Jason W - Jul 2019
Algehele gradering
Stylish guesthouse.
Marinus V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, sal enige tyd weer kom. Wens ons kon langer bly.
Cor B - Apr 2019
Algehele gradering
Mooi, modern, gemaklik, lekker ontbyt, spasie in sterk teenstelling met res van Bloem se agteruitgaande infrastruktuur.
Amorine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Andrew R - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat