30 on Whites Guesthouse
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 518 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
30 on Whites Guesthouse is in Dan Pienaar, Bloemfontein geleë. Die gastehuis bied elegante verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gaste wat by familie kuier en oornaggaste. Die gastehuis is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, hospitale, skole, doendinge en besienswaardighede.
Die verblyf word in smaakvol versierde kamers met lugversorging, ’n snoepkroeg, TV met DStv en gratis WiFi gebied. Elke kamer het ’n en suite-badkamer en ’n deur wat na die pragtige tuin met ’n fonteintjie lei.
Ander geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, elektroniese kluis vir jou skootrekenaar, haardroër, japonne en ’n werkspasie vir sakereisigers en studente.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
AJ Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 30 on Whites Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waverley Bayswater Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whites-weg 30, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom