303 Cape Royal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 47, Cape Royale Luxury Suites, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
303 Cape Royal is 'n bekoorlike woonstel in die Cape Royale Hotel wat in die lewendige woonbuurt Groenpunt geleë is. Dié woonstel bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir individue wat op soek is na 'n gerieflike basis om die wonders van die stad te verken.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, 'n wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n TV en gemaklike sitplek met 'n uitsig oor die stad.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Die verblyf is binne maklike bereik van die Kaapstad-stadion, die ikoniese V&A Waterfront en die asemrowende Promenade Central.
Slaapplek
’n Bespreking by 303 Cape Royal sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Hosted Property Management Geverifieer
Eiendomme 89
Resensies 192
Jaar gelys 2
Ligging
- Hoofweg 47, Cape Royale Luxury Suites, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 303 Cape Royal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 47, Cape Royale Luxury Suites, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom