Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

303 Cape Royal

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Hosted Property Management Geverifieer

Eiendomme 89

Resensies 192

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir 303 Cape Royal
Netheid
4.5/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sizwe J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizwe J
Saam met vriende

Can't wait to come back again.

We truly enjoyed 303 Cape Royal, very safe, affordable and the location is perfect. Great and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yalezwa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yalezwa N
Gesin met tieners

Amazing!

Our stay was amazing. The host was extremely helpful and available to assist. The apartment was clean and very secure. Very friendly staff at reception. The place is also so convenient within walking distance from the shops and Waterfront for sightseeing. Had Netflix, Amazon Prime, and YouTube already with fast WiFi as well, which is rare to find.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V
Gesin met tieners

Great stay, great location.

It was great, thank you. Unfortunately, they could not help me with our towel that was left behind, which was rather sad and unfortunate as it was part of a set and a good quality towel. Therefore, on the more costly side.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzelle V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Luzelle V
Saam met vriende

Gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly. Die personeel by die verblyf was baie behulpsaam en vriendelik. Dit was egter teleurstellend dat die plekkie nie soos op die foto's lyk nie. Baie elemente was stukkend, soos die lig bo die eetkamertafel wat nie gewerk het nie. Die een aircon skakelaar was heel los van die muur af. Klein goedjies soos vlekke in die bad en wasbak was ook 'n probleem. Daar was ook nie genoeg bedtafeltjies nie. Een het ons gevind in die sitkamer. Die mikrogolf was duidelik nie bedoel vir sy spasie nie en het gebalanseer op ysterplate. Daar was ook nie genoeg eetgerei vir 4 mense nie - net een glas, 3 eetlepels, en 3 messe. Dit het eet en drink bietjie ingewikkeld gemaak. Ook geen afdroogdoek of sponsie/lappie nie, maar wel 'n klein botteltjie skottelgoedseep. Die skottelgoedwasser is in 'n kas, maar ons kon nêrens 'n plek vind om dit aan te skakel nie. Daar is 'n oulike klein hand stofsuier, maar mens moet onder die wasbak induik om dit in te plug en dan is daar nie 'n oop prop daarvoor nie. Die telefoon is buite werking, so ons moes elke keer af na onder gaan om navrae te doen. Die kontakpersoon was moeilik om in die hande te kry, en wanneer ons wel met haar kontak gemaak het, was haar aandag elders en nie by die oproep nie. Sy het wel spoedig eenhede gestuur om die elektrisiteit te herlaai. Die asdrom was piepklein en definitief nie genoeg vir 3 dae se verblyf nie. Daar is ook nie skoonmaakdienste wat vullis verwyder nie. Soos ek verstaan kry jy net iemand indien jy langer as 7 dae bly. 'n Groter asdrom in die kombuis sal dus baie help. Buiten vir die klompie klein goedjies was dit netjies en het ons gerieflik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen N

Lovely experience.

The place was pleasant, clean and in proximity to the waterfront, which was great. WiFi issues were responded to quickly - WiFi login details had changed; old details had been shared initially. Some minor maintenance items could be considered, such as a noisy main bathroom fan or the light switch to the dining table light or the second bedroom toilet seat. However, overall, the apartment is lovely and gives you a feeling of security. The hotel staff was also friendly and helpful. I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Gesin met tieners

Great stay coming from a small town & enjoying the hustle & bustle of CT.

We enjoyed our stay very much. Check-in was unfortunately rather slow - we waited about 10 minutes for the receptionist to arrive. On returning that evening, our tag unfortunately did not work, but after standing at the parking door for 5 minutes, the friendly security lady eventually saw us on the CCTV and came to open it. She replaced/fixed the tag, and all was good. Returning to the room, the electricity box was beeping as the units were low, and this happened again during the early hours of the morning. We reported this when checking out. The next time we stay somewhere with a pre-paid meter, we will follow your advice to check the meters and send a pic if units are too low. This was not something that one would think of when staying over, but good advice for convenience. It was very clean and spacious, and we really did enjoy our stay and would like to stay there again when visiting Cape Town on a whim! (A small milk and coffee would be fantastic though).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marge B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would not book this unit again.

Unit 303 was spacious and clean when we arrived. However, the lounge area smelled like as overused ashtray. I wish we were told that it was a smoking unit or that the previous guests were chain smokers. There was a most unpleasant smell entering the room. Half way through our 2-night stay, getting back at 11 pm after a wonderful dinner, we could not get access to the underground parking or our room. Security advised that we were only booked for one night on their hotel system and wanted us to pay (again) for the second night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Could definitely spend a few days there exploring.

It was great, the rooms were perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abdulkarriem T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdulkarriem T
Gesin met tieners

Good but could have been better.

Had a beautiful stay. The only issue my wife had was that the air conditioner in the rooms was not working. When we checked in, we only received one sachet of sugar and no milk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marang S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marang S
Saam met vriende

Relaxing.

Beautiful place but certain things were old and needed replacing. The WiFi doesn't reach the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 47, Cape Royale Luxury Suites, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae45dbd5a6751e90ff662873968a8651c7843dd22728b37889f408b122fd3c33a11cfcccbf5ce13789a0cd4d26faca38b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 47 Main Road Cape Royale Luxury Suites 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.908952933074 18.412105747221
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem