303 Harbour Bridge Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

303 Harbour Bridge Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel op die derde verdieping van die Harbour Bridge-kompleks. Die kompleks is naby die V&A Waterfront en KIKS (CTICC) geleë.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n balkon met buitemeubels.

Daar is ook onbeperkte WiFi, lugversorging en verwarming. Gaste het toegang tot kelderparkeerplek en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie wat die stad wil verken of vir enkelreisigers of sakereisigers.

Slaapplek

'n Bespreking by 303 Harbour Bridge Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 303 Harbour Bridge Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za