LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 307 Nautica | LekkeSlaap
+14

307 Nautica

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakkerstraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

307 Nautica is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, net 2 strate van die see af. Dit is perfek vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie doendinge op die Tuinroete.

Dié woonstel is smaakvol versier en het 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot die balkon, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Altwee en suite-badkamers het ruim storte, wasbakke en toilette. En die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond en stoof, 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is sitplek vir 4 persone by die eetkamertafel en die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV, volledige DStv en 'n DVD-speler. Skuifdeure lei van die leefarea na die balkon met sy stoepmeubels, braaigeriewe en fantastiese uitsig oor die oseaan en die omgewing.

'n Komplimentêre verwelkomingspakkie word voorsien met aankoms. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en 24 uur-sekuriteit op die perseel. Dis stapafstand van die strand, winkels en restaurante af. 307 Nautica is ook na aan verskeie binnemuurse en buitemuurse doendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 307 Nautica
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bakkerstraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 307 Nautica het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakkerstraat 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1OTEwMzg4LTc1YmQtNDlkMC04ZDNmLWZhOTRlYmViYjg3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Bakker Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -34.171757238835 22.122702974205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!