LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 314 Nautica | LekkeSlaap
+21

314 Nautica

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir 314 Nautica
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stephnay B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnay B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We a had a lovely stay at 314 Nautica! I am pleased and satisfied with my stay there.

It was our 1st wedding anniversary and it was a great getaway from home. It was a home away from home experience. I am pleased with everything although we struggled with the garage and with help of the security we could remove our vehicle and did not make use of the garage again. I am also still waiting for the breakage fee.

Pieter V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal geleë en nie in besige gedeelte nie.

Baie sentraal sodat dit maklik is vir 'n mense om by al die strande en ander gedeeltes van die omgewing uit kan kom.

Rugaiya D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rugaiya D
Saam met vriende

Excellent place.

Very beautiful apartment. Very homely.

Milka E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milka E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Die veiligheid asook die beskikbaarstelling van 'n toesluitmotorhuis is aspekte wat Nautica 314 die moeite werd maak.

314 Nautica's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Dit is lekker om dit te ontvang sodat ons ook kan verbeter. Bly dat die toesluitmotorhuis vir julle goed was. Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.

314 Nautica
J.p. C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
J.p. C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good apartment.

No WiFi. No sheets on the bed. The bed was bad and small.

Madelein P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Dit was die mooiste, skoonste en stilste plekkie. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Andre D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was goed en mooi.

Kan nie regtig kla oor die eenheid nie. Eenheid is baie mooi en gerieflik. Ek sukkel egter net al geruime tyd (3+ weke) om my sleuteldeposito uit eienaars terug te kry. En terugvoer oor wat vertraging veroorsaak maar redelik swak. Glo nie sal weer hierdie eenheid gebruik a.g.v. die hantering van deposito terugbetaling.

Laurette L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laurette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjiese woonstel. Beveel hom aan vir 'n paartjie. Het als wat jy nodig het vir jou verblyf.

Daan S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi dekor en baie veilig.

Eenheid is baie mooi en baie goed geleë. Daar is wel 'n paar dinge wat aandag kort. Slaapkamer is ongeventileer. Daar is wel 'n venster in kamer maar dit maak oop in die gang waar almal loop. Word ge-adverteer as eenheid met DStv, maar dis die goedkoopste pakket. Stel voor dat mense eie dekodeerder en kaart saam vat. Geen skoonmaakdiens, moes vra dat linne geruil word.

314 Nautica's terugvoer

Beste Daan,
Baie dankie vir die terugvoer. Enige opbouende kritiek is welkom. Eerstens ons het die ventilasie probeer aanspreek. Daar is 'n waaier in die badkamer wat veronderstel is om die lug te sirkuleer maar werk nou net as die lig aan is. Ons het die waaier in die kamer geplaas om te help maar is tans besig om te kyk na verdere oplossing. Die DStv is so 'n bietjie van 'n kopseer. DStv maak dit baie moeilik om die duurder pakkette aan en af te skakel en die gastehuis pakket is net beskikbaar as jy tien of meer kamers het. DStv is ook nie meer geneë dat 'n mens jou voorstel volg on jou eie dekodeerder en kaart saam te vat nie. Ek moet eerlik wees dat ek op die stadium nie weet wat die goue middelweg is om gaste op 'n bekostigbare manier tevrede te stel nie. Ons is besig om na internet dienste te kyk om so films en ander materiaal op aanvraag beskikbaar te maak. Baie dankie vir die opmerkings ons sal graag ons diens verbeter met die hulp van ons gaste.

314 Nautica
Devina D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay! Very central.

Excellent stay! Very clean, value for money. Will recommend highly.

Dawie F - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, waarde vir geld.

Baie lekker gekuier en sal oorweeg om weer daar gaan oorbly. Slaapkamer met venster wat op die buitegang uitkyk is bietjie van 'n probleem omdat die gordyne/blindings die hele tyd toegehou moet word vir privaatheid (ander gaste loop reg langs die venster verby). Badkamer (geen venster) sou ook doen met 'n sterker "extractor fan". Andersins baie goed toegerus, met alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie.

Ingrid F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like home!

Thanks, we enjoyed our stay.

Monika V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Netjies toegerus en goed geleë.

Karen C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike selfsorg-akkommodasie.

Die woonstel is veilig en baie goed toegerus. Baie skoon, netjies en goed toegerus. Dit is naby die sentrale inkopiesentrum en loopafstand vanaf die strand. Die eienaar het onmiddellik gereageer op my oproep oor die sleutel. Sekuriteit is baie behulpsaam en die plekkie is baie veilig.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0ZGFhNjlhLTM5MjAtNDUzMS1hOWQ2LWQ4NTNhMDM4MjkxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Walvis Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.172031255153 22.122758030891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!