Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Blouvin Street

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

32 Blouvin Street is ’n selfsorghuis in Struisbaai, net 900 m vanaf ’n winkel en 1 km vanaf ’n swemstrand en Struisbaai se hawe.

Die huis bied verblyf aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 2 yskas-vrieskaste, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en ysmasjien in. Daar is ook ’n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitarea het gemaklike rusbanke, ’n ekstra enkelbed en ’n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure in die sitarea lei na ’n dek wat gedeeltelik onderdak is, met ’n etenstafel met sitplek vir 10 en ’n ingeboude braai. Die erf is heeltemal omhein en die huis het ’n alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by 32 Blouvin Street sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 32 Blouvin Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Jaar gelys 3

Ligging

  • Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink 32 Blouvin Street het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA878f53c4904be305b5322a873fd7cbe78fcd95f5d7b822990469895f3d8754b03ff41bc3026017040039229cc71c03a6ed05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 32 Blouvin Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8060339 20.051278
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem