Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Blouvin Street

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir 32 Blouvin Street
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Maureen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen V
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker kuier.

Die lig van die een badkamer was stukkend waar die bulb moet ingaan en het nie gewerk nie. Met die nat weer was dit moeilik met die wasmasjien en tuimeldroër wat in die buitekamer was. Ons moes heeltyd inbreuk maak op ons vriende se kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M
Gesin met klein kinders

'n Baie goed toegeruste leefhuis, met gemaklike leef- en braai-areas.

'n Regtige lekker leefhuis wat baie goed toegerus is met als wat jy nodig mag hê. Die huis het 'n heerlike oop gevoel en 'n groot stoep wat uitkyk oor die area. Alhoewel daar nie 'n see-uitsig is nie, maak die oopte op daarvoor. Die huis is naby aan als geleë, ook die hawe is net 'n entjie af in the pad, waar mense selfs swem op 'n klein swemstrandjie, en die 'sting rays' kom besoek aflê. Sal definitief weer wil kom bly. Let net dat een van die dubbelbedkamers apart is van die hoofhuis ('n aparte ingang regs voor) - dalk belangrik indien dit 2 couples is, elkeen met klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal E
Gesin met tieners

I would totally recommended 32 Blouvin.

The kids obviously loved the fact that there was Wi-Fi. The house was fully equipped. You literally only have to take your clothes and food. We had a lovely weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaewinne N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaewinne N
Saam met vriende

Dit is waarde vir jou geld.

Veilige omgewing en die huis is baie netjies. Fantasies gebly. Baie gemaklik siende dat daar WiFi ook is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Blouvin Street se terugvoer

Dankie Gaewinne. Kom kuier sommer gou gou weer!

32 Blouvin Street
David H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Saam met vriende

Baie baie lekker met netjiese huis.

Het alles binne huis wat ons gesoek het. Gaan definitief weer gaan vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Blouvin Street se terugvoer

Dankie Devin. Ons is bly jy het dit so geniet. Kom gou weer!

32 Blouvin Street
Suritha R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suritha R
Saam met vriende

Pragtige en netjiese huis met 'n lieflike uitsig.

Manlief se 50ste was heerlik, wens ons kon langer bly. Tafel en kaggel in kombuis absolute wenners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venerecia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venerecia S
Saam met vriende

Fantasties!

Die huis is baie baie mooi en baie netjies. Dit is baie gerieflik en ons kan oor niks kla nie. Sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie vir 'n wonderlike seehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met klein kinders

Fantastiese tyd gehad.

Ons het baie lekker gekuier en die huis was perfek vir 2 gesinne met 5 klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

32 Blouvin Street se terugvoer

Dankie Martin, ons is bly jy het 32 Blouvin so geniet saam met jou famile en vriende. Kom gou weer.

32 Blouvin Street
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blouvinstraat 32, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA878f53c4904be305b5322a873fd7cbe78fcd95f5d7b822990469895f3d8754b03ff41bc3026017040039229cc71c03a6ed05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 32 Blouvin Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8060339 20.051278