32 Napier Street - Apartment 502

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

32 Napier Street - Apartment 502 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle dakwoonstel in die De Waterkant. Dié woonstel is op die vyfde verdieping en bied 'n lieflike uitsig oor die stad en op Seinheuwel en Tafelberg.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teenmekaar geskuif is om 'n koninggrootte-bed te skep. Daar is ook 'n tweede badkamer en 'n leefarea met lugversorging en 'n glasvenster vanaf die vloer tot en met die dak aan 3 kante van die woonstel en 'n terras wat aan 2 kante omvou. 'n Studeerarea en gang bied toegang tot die twee slaapkamers met lugversorging.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, Nespresso-koffiemasjien, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n eetkamertafel met stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige, privaat kelderparkeerplek vir 1 voertuig wat via die Cape Quarter winkelsentrum onder Napierstraat bereik word. Die dakwoonstel langsaan kan saam met dié woonstel bespreek word, indien nodig vir groter groepe. Die privaat vyfde verdieping word slegs deur 'n hysbak bereik vir beide woonstel, asook privaat stelle trappe.

Die woonstel is stapafstand vanaf winkels, restuarante, kafees en kroeë. Die bestemming bied toegang tot Tafelberg se kabelkar, Seinheuwel, Leeukop, V&A Waterfront, middestad, KIKS, Groenpunt en Seepunt se promenade.

Slaapplek

'n Bespreking by 32 Napier Street - Apartment 502 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 32 Napier Street - Apartment 502 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 125 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false