Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 Nerina

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bring asb eie handdoeke.
Neem asb kennis van 'n R1000 sleutel en breekskade deposito wat met aankoms betaalbaar is.
Dit is terugbetaalbaar na inventaris opname gedoen is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerina-weg 32, Danabaai, Mosselbaai, 6509, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkOGJmYzI0LTdjNDctNGQyNC04YTdmLTBmNzU5YWIxYWZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 32 Nerina Road Dana Bay 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.199025256043 22.037945711639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem