Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 La Mer

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 58

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir 33 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Annelize L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize L
Gesin met tieners

Absolutely breathtaking️️️.

Will definitely recommend it to my friends and family. Quality time spent with family. Peaceful atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 La Mer se terugvoer

The view at no 33 La Mer is out of this world.

The balcony is where most of the time is spent scanning the ocean for dolphins, whales, sardines, and the odd ship at night.

Glad you and the family enjoyed your stay.

Burger
Illovo Beach Apartments @ La Mer

33 La Mer
Natasha V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Gesin met tieners

Uitstekend.

Wel die strand kan bietjie skoner. Veral voor La Mer. Dis reg langs 'n riviermond wat dit nog vuiler maak. Verder geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met tieners

Absoluut fantastiese akkommodasie!

Pragtige woonstel, ten volle toegerus. Duursame, kraakvars beddegoed. Asemrowende see-uitsig waar ons gereeld dolfyne en walvisse kon sien. Gabi en personeel baie vriendelik en professioneel. Sal die woonstel hoog kan aanbeveel. Sal beslis weer van die eenheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca S
Gesin met klein kinders

Saligheid.

Ons het so rustige tyd gehad. Kon letterlik net agteroor sit en net self kos maak. Res was vir jou gedoen. Lekkerste vrugte en lekkers met aankoms gekry. Eenheid kan dalk net doen met dakwaaiers en 'n nuwe klererakkie en strandsambreel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was teleurgesteld in eenheid. Die uitsig is wonderlik.

Baie Mooi ligging en see uitsig. Eenheid kort lugversorgers, kan nie slaap in aand met die hitte nie. Geen dakwaaiers, net staanwaaiers wat verskriklik raas. Geen diefwering so kan ook nie venster in aande ooplos nie. Die plek is in werklikheid ook baie kleiner as wat dit op foto's voorkom. My opinie is dit glad nie die geld werd wat per aand gevra word nie. Daar is goedkoper plekke met beter fasiliteite. Meubels in sitkamer is baie ongerieflik om op te sit. As 'n mens R4000 per aand betaal verwag jy darem bietjie meer as wat gebied word. Ek sal beslis nie weer daar boek nie. Baie mooier eenhede in Noordkus vir daai geld. Die personeel daar is 'n ander storie. Hulle diens en vriendelikheid is puik. Dis maar net my opinie. Ander mense sal dalk verskil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 La Mer se terugvoer

26 La Mer en 37 La Mer is ons twee lugversorge eenhede. Baie dankie vir die kompliment aangaande die personeel, hulle is spesiaal.

33 La Mer
Ashagan P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashagan P
Gesin met klein kinders

Excellent accommodation. Perfect stay.

33 La Mer is a fantastic accommodation. We would definitely book there again. We loved the extra personal touches like fruit basket, eggs, milk and teas and coffees which made it a five star establishment. Also loved that washing could be done and the apartment was so clean and beautifully decorated. Exactly like the photos. No disappointment. We had the best view of the ocean. Gabi was amazing, her hospitality and professional service was of highest standard. It was so good to have someone welcome you when you arrive. Really five star accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 La Mer se terugvoer

Exactly like the photos. We love to hear that.

Thank you.

33 La Mer
Edward V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste plek waar ons nog gebly het.

Ek wil nie almal hiervan vertel nie, want as ons weer wil boek kry ons dalk nie plek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate B
Gesin met tieners

Very well equipped apartment. Comfortable and clean. Lovely views.

Sadly it has no air con and very noisy fans which make for a very restless night's sleep.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie goed toegeruste woonstel. Gemaklik en skoon. Heerlike uitsigte.

Ongelukkig het dit geen lugversorging en baie raserige waaiers wat sorg vir 'n baie rustelose nagrus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 La Mer se terugvoer

Thanks for the great review, remember next time, No 37 La Mer and no 26 La Mer are the two air conditioned apartments.
We are glad you enjoyed the view! It is STUNNING, isn't it?

33 La Mer
Lezelda M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezelda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent establishment.

We have high standards and are very picky on were we choose to stay. 33 La Mer is an excellent establishment. The apartment is furnished to high standards with all the luxuries we are use to. The view from the balcony is gorgeous - see view every day, all day. We would most definitely recommend the unit and most certainly return for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary R
Gesin met tieners

A lovely, modern, well equipped apartment with a stunning view.

A lovely, modern, well equipped apartment with a stunning view and easy access to the beach. Everything in the apartment is of good quality from the crockery and cutlery to the linen. Le Che' and the cleaning staff offer an excellent service. The only complaints are: In the main bedroom the mirror is not above the dressing table and the hairdryer cord is too short making it difficult to dry your hair either in front of the mirror or at the dressing table. There's also no stool for the dressing table. Le Che' kindly provided complimentary tea/coffee, sweets and some salty crackers which was most appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Dit was baie lekker. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie netjies en het die mooiste uitsig. Sekuriteit is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Gesin met klein kinders

Dit was vir seker een van die beste vakansieverblyf wat ons nog ooit bespreek het. Alles wat nodig is om dit 5 ster verblyf te maak was daar.

Dit was sulke vriendelike ontvangs. Ongelooflike, vriendelike, deeglike skoonmakers. Ons sal vir seker weer hier bly en vir almal wat die suidkus toe kom vertel van die netjiese verblyf. Welgedaan. Dis nou gasvryheid met 'n pragtige see-uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik asemrowend.

Hierdie was ons tweede keer by La Mer 33. Die uitsig is onbeskryflik! Die kompleks is baie veilig en rustig. Die eenheid is ongelooflik skoon en netjies. Die skoonmaakdienste was daagliks daar en behulpsaam en vriendelik. Ons beplan reeds ons 3de trippie hierheen. Die enigste voorstel wat ons wil maak, is dat die bed in die hoofslaapkamer se matras dalk vervang word. Die “springs” maak mens seer soms. Maar dis al!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Baie mooi eenheid, netjies en fantastiese see-uitsig.

Netjiese eenheid, en baie mooi uitsigte. Skoonmaakdienste baie oulik en hulpvaardig. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit is werklik luuks en gemaklik, niks kort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfully equipped and comfortable with a stunning view of the sea.

The host was always in contact. The accomodation was clean and comfortable and well serviced during our stay. The view was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Vandat ons aangekom het by 33 La Mer, het ons geweet dit gaan 'n wonderlike vakansie wees. Die eenheid is baie netjies, skoon, perfek geleë en baie veilig. Ons het 'n ekstra dag aangebly, want dit was net so ongelooflik lekker en mooi. Die patio is onbeskryflik, en die uitsig is asemrowend. Ons het dag en nag veilig gevoel, Marna en Burger was baie vriendelik en het onmiddellik geantwoord as ons iets wou uitvind ens. Van al die vakansieplekke by die see wat ons al besoek het, was hierdie vir seker die beste ene en dit is ons nuwe vakansieplek van nou af. Die diens van LekkeSlaap is uitmuntend en ons gebruik hulle vir al ons vakansieverblyf. Ons kan nie uitgepraat raak oor hoe wonderlik ons vakansie was nie. Baie baie dankie! As daar 10 sterre was, het ek die plekkie 10 gegee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven D
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde en moderne verblyf.

Baie mooi see uitsig en die eenhede is baie goed toegerus met modern kombuis toerusting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik netjies met 'n rustige atmosfeer en uitstekende see-uitsig!

Ons het ons verblyf baie geniet. Sal vir seker weer terugkom. Die woonstelblok word baie goed in stand gehou en is baie netjies. Sekuriteit is ook baie goed. Die eenheid was self ook ongelooflik netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalia R - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalia R
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Gesin met klein kinders

Uitstekende eenheid, netjies en pragtige see-uitsig.

Baie netjiese eenheid, baie skoon en gerieflik en voel soos jou eie woning. Uitstekende see-uitsig en baie veilig. Sal beslis weer besoek en kan dit 100 persent aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwlette K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louwlette K
Gesin met tieners

33 La Mer is all and more one can come to expect of accommodation for the perfect holiday!

It's been an absolute pleasure dealing with LekkeSlaap. From my very first inquiry, staff were friendly and efficient. 33 La Mer was well kept, clean and there was absolutely no need for us to go out and get anything extra. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Beach-weg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf741790545130ffc6055a7231f01ef30cb98536679635ce8b70aa66896e9f1afc0852dba51e95dda06ef1f0a67c04957410a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 895 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.114232983595 30.851728320122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem