33 The Village
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-singel, 33 The Village, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
33 The Village is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die woonstel is 500 m vanaf die bekende Chapman's Peak-rylaan, 100 m vanaf Houtbaai se strand en 'n kort entjie vanaf verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort en 'n wasbak in die badkamer. Die toilet is apart.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n TV. Daar is ook 'n lieflike balkon wat via die leefarea berei word.
Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, 'n groot binnenshuise verhitte swembad wat inwoners en gaste kan gebruik, 'n hysbak na al die verdiepings, veilige, geslote kelderparkeerplek en 'n lieflike atrium vol plante.
Slaapplek
’n Bespreking by 33 The Village sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Michele Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 16
Jaar gelys 6
Ligging
- Beach-singel, 33 The Village, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-singel, 33 The Village, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom