Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

34.4 Degrees South

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 34.4 Degrees South
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Laura W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura W
Gesin met klein kinders

Ek en my gesin het baie lekker gekuier. Dit was rustig en veilig.

Dit was heerlik en kindervriendelik. Sal enige tyd weer 34.4 Degrees South bespreek. Die ligging is goed en dit is rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

So happy to hear you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again.

34.4 Degrees South
Anuschka T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anuschka T
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Eienaars kan net kyk na die liggies vir loadshedding (dit was pap).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Our sincere apologies, we did not know about this and would have sorted it out right away if you had let us know. There is a chargeable spare light in the unit as well.

34.4 Degrees South
Nadene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ontvangs.

Die plek is van uitstaande gehalte, lekker naby die see en restaurante. Ons was baie vriendelik ontvang en sal enige tyd terugkeer na die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great end to our honeymoon.

We arrived after 17:00 for check-in. Morgan met us with the keys. We were pleasantly surprised at a bottle of sparkling wine and a handwritten note to welcome us into their space (this was for our honeymoon). The space is very neat and cosy. The weather during our stay was wet and windy and we used this time to get cosy on the couch and settle in for a movie day. 34. 4 degrees south will be seeing us soon again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Aaw thank you so much for such a lovely review, we greatly appreciate it. We look forward to welcoming you back again soon. Congrats once again.

34.4 Degrees South
Erika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer dit was net een nag gewees.

Baie rustige omgewing - alhoewel nie juis see-uitsig nie, is die oop ruimte langs die woonstel 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Thank you so much for the feedback, you can of course see and hear the sea from the house and walk to the sea within a few mins, even though it's not right on the seafront.

34.4 Degrees South
Danelle J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle J

Was 'n heerlike paar dae in 'n mooi, netjiese plekkie met 'n goeie ligging. Lana en Christo was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel!

Goed ingerigte verblyf met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese 3 nag-wegbreek.

Smaakvolle, uiters netjiese, ingerigte eenheid. Alles wat nodig is, is tot jou beskikking. Die bed kry beslis 10/10 vir goeie rus. Die omgewing is baie rustig en veilig. Vriendelike ontvangs van Lana en Christo. Sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Thank you so much, we are so happy you enjoyed our stay surf us & hope to welcome you back.

34.4 Degrees South
Waldemar V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Die gastehuis was pragtig, privaat en goed geleë. Die gasvrou was besonders vriendelik en verwelkomend. Ons het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Thank you so much for the lovely feedback. Hope to welcome you back in the future.

34.4 Degrees South
Alistair V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable.

Going back, this time for a longer stay, excellent, friendly service, always helpful, clean, neat and private, beautiful destination, with nice scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Thank you so much for the lovely comments, we would love to welcome you back.

34.4 Degrees South
Claudina W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was wonderful.

The stay was great and the area was awesome. Thank you to Lana and Christo. We will definitely book the place again next year. Great vacation stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

34.4 Degrees South se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. We really enjoyed meeting you both and we look forward to welcoming you back again.

34.4 Degrees South
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5d3a6df2c2339b39ba8914599000755bcd2504c0156f66d1086932b738f7d5b251c7de8d724e99b55d84a584d9864c50ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 56 Wessels Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.822278075325 20.019186375463
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem