34.4 Degrees South
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
34.4 Degrees South is 'n bekoorlike selfsorg-oopplanhuis in L'Agulhas, naby die strand, restaurante, winkels en die Kaap Agulhas-vuurtoring.
Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en Netflix, 'n slaapbank en 'n glasskuifdeur wat na die stoep met sitplek lei.
Die huis het 'n kragopwekker wat tydens beurtkrag gebruik word. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die stoep is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 34.4 Degrees South sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jaar gelys 1
Ligging
- Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink 34.4 Degrees South het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wesselsstraat, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom