LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 38 Big Bay Beach Club | LekkeSlaap
+25

38 Big Bay Beach Club

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Bay Beach Club, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R925 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

38 Big Bay Beach Club is 'n luukse tweeslaapkamer-strandfrontwoonstel in een van Kaapstad se bekende vakansiebestemming en spog met see-uitsigte en gedeeltelike uitsigte op die berg.

Die woonstel is op die tweede verdieping en is geskik vir 4 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en ketel toegerus is.

In die sitarea is daar 'n sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit spog met 'n balkon met 'n ingeboude braai en sitplek. Gratis WiFi en 'n swembad word voorsien.

Die woonstel is 'n idilliese plek waar gaste kan ontspan vir die vakansie of net 'n paar dae. Dit is geskik vir diegene wat die stad, branderplank-winkels, kroeë, restaurante of koffiewinkels wil verken asook vir diegene wat net by die huis wil ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Big Bay Beach Club sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir 38 Big Bay Beach Club
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Big Bay Beach Club, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 Big Bay Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R925
per nag (plek vir 4)
Vanaf R925
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big Bay Beach Club, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoeiN1qwteqynSpKNVaoTqxFMc2gZmCeqLgLjIqnML8QWlGKxF2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R925  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Big Bay Beach Club, Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.7830709 18.4547142
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!