Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

38 Schoeman St - De Rust

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 129

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir 38 Schoeman St - De Rust
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ronel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met vriende

Saligheid en rus vir jou siel.

Heerlikheid op note. Die rustigheid en die mooi huis met alles wat ons nodig gehad het. Die stoep was ons kuierplek. Ek is verlief op die huis en De Rust. Niks was vir die gasheer te veel moeite nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose L

Value for money, fully equipped. Great stay.

Awesome from the moment we arrived until we left. The host met us and helped with everything. Only negative - not quite disabled friendly. The host was a great help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

38 Schoeman St is 'n groot woonhuis met baie potensiaal.

Die sleutelwoord is baie potensiaal. Die geleentheid is daar om van die huis 'n prima-fasiliteit te maak met 'n uitgebreide fokus op die klein dinge wat 'n so-so ervaring omskep in iets baie spesiaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Gesin met klein kinders

Perfek, netjies en kindervriendelik.

Goeie gehalte akkommodasie sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C
Gesin met klein kinders

Rustige pitstop.

Pragtige huis vir 'n vinnige oorslaap voor ons verder toer. Alles wat jy nodig het is daar met 'n vriendelike gasvrou. Skoon huis met genoeg ruimte en pragtige tuin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie P

Pragtige plek.

Het alles wat jy nodig het, fantastiese diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl L
Saam met vriende

Peaceful.

Agent was very accommodating. We left very early the next day and she was there to receive the keys. Having fans in the rooms, perfectly positioned, was a great bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gradwill C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gradwill C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful.

Thank you Karin for making us feel so welcome. We had a wonderful stay. Our dog had lots of space to explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met vriende

Baie luuks en perfek geleë.

'n Keurig gemeubileerde huis, pragtige skilderye, alles wat nodig is. Sentraal geleë - ideal vir rondstap in De Rust.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met vriende

Very spacious with lovely patio and pool area.

The house is really spacious with large comfortable rooms. The patio has a braai and blinds for bad weather. Very well appointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Fantasties.

Pragtige, skoon huis. Uiters vriendelike ontvangs. Almal so behulpsaam. Regtig lieflike, groot huis met alles wat jy nodig het. Pragtige tuin. Braai-area regtig baie gerieflik en goed ingerig. Sal verseker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Granville A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Granville A
Gesin met klein kinders

Felt like coming home.

Stay was great. Friendly people. Great nature surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orpa H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpa H
Saam met vriende

Fabulous.

Baie mooi huis, ruim en netjies. Die kaggel is 'n aanwins vir koue dae. Die seile wat afgesak kan word by die braai-area is gerieflik en beskut teen die koue. Elke kamer het sy eie badkamer, dit is so gerieflik. Kombuis mooi ingerig en soek na niks nie, alles is daar. Moenie hierdie juweel verbygaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Die enigste voorstel wat baie behulpsaam sal wees is kaste in kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met vriende

Overall we found the stay pleasant. Beds most comfortable, except for the small duvets.

The bedrooms are stark and impersonal, ie. no mirrors, etc. Shutters should have been able to open. Restricted views outside. Fireplace glass is very dirty. The parking and entrance steps need to be lit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilian M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian M
Gesin met klein kinders

Netjies en goed toegerus.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis is pragtig, netjies en goed toegerus. Sal beslis weer terug wees! Net een voorstel is 'n spieël by muurprop vir haardroër.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 28, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ed7cc5914897058715adff5015c531a7d6af5d68770c012399538a2c0108d43c9b69a69cddee9a27ddb34b45ff070fa037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
16 5 1 5 38 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.4902584 22.5310627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem