Eureka Akkommodasie by 38 Thomson | LekkeSlaap
+5
+5

38 Thomson

Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomsonstraat 38, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

38 Thomson bied verblyf in 'n gasteslaapkamer op die eienaars se perseel in Bethlehem, 'n lieflike dorpie in die Vrystaat.

Dié eenheid het 'n private ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n lessenaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Bethlehem bied doendinge en besienswaardighede, soos die Bethlehem Gholfklub, Bethlehem Museum, Holhoek Hiking Trail, Bethlehem Mall en die Sol Plaatjie Dam. Geriewe in die omgewing sluit die Hoogland Medi-Clinic, restaurante en winkelsentrums in.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Thomson sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Thomsonstraat 38, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomsonstraat 38, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGxVVz2W2BS1DHb0pC27AwTmkXk7G5w1NbRXC7sXW2cvnTkoasC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 38 Thomson Street Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.237084236722 28.301850618385
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za