- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Liebenberg-weg, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
3Liebeloft Guest House is 'n intieme 3-ster-verblyfopsie. 3Liebeloft Gastehuis is gesentreer op styl, kwaliteit, aandag aan detail en uitstekende kliëntediens. Dit is net 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af, gerieflik vir enigiemand wat in die vroeë oggendure of baie laat in die nag by die lughawe moet wees.
Dit het 'n atmosfeer van gehalte en bied ons gaste gerieflike, stylvolle en moderne verblyf in 2 gerieflike tweepersoonskamers of 'n gesinskamer met en suite-badkamergeriewe wat elk met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is.
Die veiligheid en sekuriteit van gaste is van die grootste belang. Al die nodige voorsorgmaatreëls is getref om gaste veilig en op hul gemak te laat voel tydens hul verblyf. Die akkommodasie word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien die krag daarvan deur twee substasies voorsien word.
3Liebeloft Guest House bied maklike toegang tot Midrand, Sandton, Johannesburg en Pretoria via drie hoofweë- R24, N1/N3 en N12. Ook gerieflik geleë om die omliggende nywerheidsgebiede, soos Sebenza en Isando, te bedien.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Olgah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 3 Liebenberg-weg, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink 3Liebeloft Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Edenvale Modderfontein Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Liebenberg-weg, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng