Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Anreith Close

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir 4 Anreith Close
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Godfried M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfried M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was fantastic.

Our stay was fantastic, very quiet, no traffic noise. I heard a dog bark twice during our stay and recommend the self-catering apartment for your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en aangenaam.

Pragtige, skoon, gemaklike verblyf. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Anreith Close se terugvoer

Hi Kobus

Baie dankie dat julle Anreith Close gekies het as julle keuse om te kom ontspan.

Ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Groete
Boertjie en Karin

4 Anreith Close
Eugene S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie gasvry en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, baie dankie julle.

Baie netjiese en skoon blyplek. Die gasheer en gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam. Kan die blyplek met 'n oop gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Anreith Close se terugvoer

Middag Francois

Baie dankie dat julle Anreith Close gekies het as julle keuse om te kom ontspan.

Julle is baie aangename gaste, kom kuier gerus weer.

Groete
Boertjie en Karin

4 Anreith Close
Suzaan S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, relaxing, loved our stay – warm, friendly welcome from the owners.

Comfortable, relaxing, loved our stay – warm, friendly welcome from the owners. We immediately felt at home. Will definitely visit again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Anreith Close se terugvoer

Hi Suzaan

Dit was so lekker om jou te ontmoet, maak asb weer so!

Groete
Karin en Boertjie

4 Anreith Close
James D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie rustig.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alison F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison F

4 Anreith Close is a wonderful, clean accommodation. It is a great place if you want a break from the city life.

The owners are great hostess and very helpful. Wonderful breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Anreith Close se terugvoer

Liewe Alison

Baie dankie, julle was baie aangename gaste.

Ons hoop jul kom kuier weer.

Groete
4 Anreith Close

4 Anreith Close
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anreith-keeromstraat 4, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA300625a0799d5785cfad98ef55b66569d8a2fd59e172666ca4345ba7b49392f0c70c35131c1c6e76771ce59612d0ea8b0efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Anreith Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.748877277661 18.007831583472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem