Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Hoffman Seaview

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Geoleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 4 on Hoffman Seaview
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Dalien V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dalien V

Die ligging van die verblyf is fantasties en dis loopafstand van die see.

Die kamer en badkamer was baie netjies. Die kamer was baie basies met net die nodigste en min plek om rond te beweeg. Die ander kamer wat ons eintlik bespreek het was veel groter en meer gerieflik maar ons kon ongelukkig nie daarin oorbly nie. Effense deurmekaarspul met ons bespreking opgetel en dit sou gaaf gewees het as ons gasvrou net kom verneem het of ons gelukkig en tevrede is, maar ons het haar nie met 'n oog gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 4, Hv Hoffman en Wekker, Wes-Kaap, 7287, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383f0548ed496819e5dd2e29de0784ebcc381f2ae0a5ac1b60ed0a6b9a86df03946a2e74b0de0665be7525f61cc517d72932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 4 Hoffman Street Cnr Hoffman en Wekker 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.82281298552 20.015316541909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem