Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Meiring

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 4 on Meiring
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ralf S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralf S
Saam met vriende

Kuier met familie en vriende, 6 mense.

Lekker ruim, genoeg spasie. Alles wat nodig is. Voorstel, voorsien los LED ligte vir loadshedding vra vir al vir die badkamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Avril V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril V
Gesin met klein kinders

Clean, comfortable and attentive host.

The house was incredibly clean, spacious and perfect for the setting of Prince Alfred. A lovely quiet street. The host was very attentive and super well-organised and helpful with any queries we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham Johannes P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes P
Gesin met klein kinders

Uitstekende geriewe - die huis is baie netjies toegerus. Yolande was ook deugaans baie vriendelik.

Baie lekker oorgeslaap. Een puntjie van kritiek: ons sal graag in Afrikaans bedien wil word as ons van webtuiste se diens gebruik maak. As ons nie in Afrikaans bedien word nie, kan ons net sowel van een van die ander diensverskaffers gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danel S
Gesin met tieners

Gerieflik en loopafstand van winkels.

Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar dit was baie gerieflik en die diens was puik. Skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenya V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenya V
Gesin met klein kinders

Spacious house and garden.

Comfortable stay with small kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige oop eiendom en tuin, skoon, gemaklike en ruim huis.

Die Karoodorp is klein genoeg om weg te kom van die vinnige pas van die stadslewe, maar het genoeg restaurante, kunsgalerye en winkels om dit baie gemaklik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb9881f81855fadddc0b866d8e2c233c26fe6dc4ce132429cd48c5c3a8ec978f7405f9f213522ce0dacc600cbd5e241b390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 4 Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.21808297495 22.029566263893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem