Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R4,000.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste word gevra om die reëls van die Bosbokduin Privaat Natuurreservaat te gehoorsaam:
- Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
- Buiteligte mag nie deurnag brand nie.
- Geen oop vure nie. Slegs die aangewese braai-areas mag gebruik word. Wees bedag op windtoestande wat vure kan aanblaas. Gebruik asb. die braai-areas verantwoordelik.
- Wees asb. versigtig binne grasdakhuise en maak seker dat stowe afgeskakel is. Moenie kerse naby die rietdak plaas nie.
- Die huis is nie troeteldiervriendelik nie.
- Rook binnenshuis is verbode.
- Wees asb. bewus van die wild in die reservaat en bedag op die teenwoordigheid van slange soos pofadders en Kaapse kobras.
- Die spoedbeperking in die reservaat is 25 km/h.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Periwinkle Crescent, Bosbokduin, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang