Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Awesome Ocean View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 101

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Awesome Ocean View
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ashley S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley S
Gesin met tieners

Lekker.

Dit was waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W
Enkelreisiger

Uitstekende diens ontvang.

Einaar was baie hulpwaardig en het gehelp om tasse die trappe op en af te dra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Awesome Ocean View se terugvoer

Middag,
Baie dankie vir jou resensie
Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te sien.
Lekker dag.
Louwrina

Awesome Ocean View
Corne S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S
Gesin met tieners

Fantastiese moderne akkomodasie. Pragtige uitsig.

Pragtige woonstel. Was aanvanklik skepties oor die ligging, maar alles is loopafstand en veilig. Veilige parkering. Woonstel binne pragtig en modern. Ekstra bederf met aankoms, beskuit, koffie, suiker, melk. Pragtige uitsig. Wasmasjien. Dankie aan die opsigter en Esther die eienaar. Sal vir seker jul woonstel aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne P
Saam met vriende

Very nice place. Awesome view over the harbour

It is a very beautifull place. Unfortunately for me who had a leg operation the steps to the third floor was not that easy to walk it with crutches. I will definately look in the future for place with a lift or a ground floor apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 285
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 285
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 285
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 74, 4C Ocean View, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8354f843549598e5f1bd13e5c3e59e30897f1a19e29f28bfb8304e59c7fad5abd74141ff018e9c0b518c58f6a1a516e2aa5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 285 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 74 Bland Street 4C Ocean View 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.181974160562 22.145302013561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem