Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

40 Portobelo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Itai (Evans) Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir 40 Portobelo
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gebly. Plek is gerieflik en goed geleë. Sien bostaande.

Het lekker gebly. Daar is net minimaal kombuis toebehore. Plek was nie 100% skoon nie. Beddegoed het kolle op. Die komplimentêre skoonmaak was uiters swak. Die skoonmaker het net 3 beddens skoon oorgetrek en die badkamers met 'n lappie afgevee sonder om skoonmaakmiddels te gebruik nie. Haar foon was so hard met musiek dat ons moes vra om dit sagter te sit. Glad nie vriendelik gewees nie. Parkering was 'n probleem, die parkeerplekke is baie klein vir groot voertuie. Die motorhuis is te klein vir 'n groot voertuig. Die eienaar kan gerus bietjie aandag gee aan sy plek, veral die meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Wes 18, Die Voor Bay, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e10012f3535b166cd486056c0e13b9f0c373f9dc41e741b4905dc2058c44c9212f159fe14f714be328379bd176fc770b0b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 18 Beach Boulevard West Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.160404899035 22.107205272878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem