40 Winks Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

40 Winks is 'n gastehuis aan die voet van Seinheuwel na aan die Kaapse middestad met moderne geriewe, luukse sakpasverblyf en 'n smullekker ontbyt-buffet.

Die luukse en suite-kamers is toegerus met al die geriewe om te verseker dat jy 'n luukse en pamperlang-tyd geniet. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, elektriese komberse, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonstelle is nie op dieselfde perseel as die hoofhuis nie, maar minder as 5 minute se stap in die straat af, met toegang tot al die gaste-geriewe.

Gaste by 40 Winks kan uitsien na 'n ontspanne atmosfeer waar gaste die tuin en swembad kan benut of die gratis WiFi gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

40 Winks is stapafstand vanaf Groenpunt Stadion, die V&A Waterfront, die stadskern, 'n Virgin Active gimnasium, strande en die Seepunt-promenade. Dit is sentraal geleë binne maklike bereik van Tafelberg, Robbeneiland, Constantia en die Kaapse Wynlande, Kaappunt, Kirstenbosch, die Kaapse Skiereiland, Chapman's Peak, Houtbaai en dis net 45 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 40 Winks Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 660 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]