402 Kenwyn on Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
402 Kenwyn on Sea
- Self-catering only. - All linen and towels included. - Serviced daily on normal week-days - weekends and public holidays by prior arrangement and extra cost. - Meet and greet on arrival. - One garaged undercover parking space. - Strictly non-smoking in the apartment.
Belasting en Ekstras
- Die woonstel is nie troeteldiervriendelik nie.
- Rook is in die woonstel verbode.
- 'n Bespreking is slegs bevestig sodra bewys van betaling van die 50% deposito ontvang is.
- Betalings moet volledig betaal wees, 30 dae voor die inklokdatum.
- Daar is ook 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 betaalbaar en dit sal terugbetaal word na gaste se vertrek en nadat die woonstel nagegaan is vir skade, breekskade en/of vermiste items.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
61 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde bedrag is terugbetaalbaar, mits die woonstel vir dieselfde tydperk verhuur word.
Minder as 60 dae voor die inklokdatum: 100% van die volle gekwoteerde bedrag word verbeur, tensy die woonstel vir dieselfde tydperk verhuur word.

Gaste wat na 402 Kenwyn On Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 070 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za