409 Hibernian Towers
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibernian Towers 409, H/v Strandweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
409 Hibernian Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel op die vierde verdieping met 'n pragtige see-uitsig. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind jonger as 12 jaar.
Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV, 'n etenstafel met stoele en 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is braaigeriewe op die balkon en 'n ononderbroke uitsig oor die see.
Die woonstel is in 'n gewilde gebou met 22 verdiepings reg langs die kus in Strand. Die gebou is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante. Geriewe in die gebou sluit kelderparkeerplek, 'n binnenshuise swembad, gimnasium en stoomkamer in.
Slaapplek
’n Bespreking by 409 Hibernian Towers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Elektriese Toebehore
- Yskas
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Trudi Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 59
Jaar gelys 7
Ligging
- Hibernian Towers 409, H/v Strandweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 409 Hibernian Towers het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibernian Towers 409, H/v Strandweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom