LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 42 On Foxglove | LekkeSlaap
+13

42 On Foxglove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foxglove-straat 42, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

42 On Foxglove is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in 'n stil buurt aan die voorheuwels van Paarlberg en is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers, ouers wat hul kinders besoek of gaste wat pasiënte in die nabygeleë hospitaal besoek.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamers met lugversorging en 'n ekstra lang koningingrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Handdoeke en ekstra komberse vir die winter word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die ontbyttoonbank geniet of in die sitarea voor die TV wat sekere DStv-kanale het, ontspan. WiFi is ook beskikbaar en die eenheid het 'n alarm.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep en veilige parkeerplek word voorsien. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen ekstra koste en 'n skoonmaak- en wasgoeddiens is ingesluit vir langer verblyf.

42 On Foxglove is 1,5 km van Paarl Gimnasium, 1,8 km van Paarl Mediclinic en 13 km van Boland Landbouskool af. Die Paarl bied 'n groot verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en plase, asook verskeie doendinge soos voetslaan en warmlugballonritte. Gaste kan polo kyk of speel by Val de Vie of die gewilde Taalmonument besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 42 On Foxglove sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Foxglove-straat 42, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foxglove-straat 42, Groenvlei, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA786278e7c0cdc8ed9fe432d92fd98ad68ba6a68e69bcf6c9fa761d0f493c5f3d3470e85ea69b3735a66144381d9751c7968b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 42 Foxglove Street Groenvlei 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.712264403171 18.957119241105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!