Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

44 Nature On Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 44 Nature On Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneke T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke T
Gesin met klein kinders

Lekkerste blyplek!

Ons het 'n rustige en gerieflike tyd gehad. Dis letterlik stapafstand van die see af. Die strand was mooi skoon. Die huis was mooi skoon. Genoeg pakplek in kaste. Lekker braaiplek op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

44 Nature On Sea se terugvoer

Dankie, Anneke, ons waardeer julle! Hoop ons sien julle gou weer. Baie groete en seëninge.

44 Nature On Sea
Shaun E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun E
Gesin met klein kinders

Wat meer kan jy vra?

Ons het verskriklik lekker gebly. Die verblyf en ligging is perfek. 500m se loop, dan is jy op die strand. Dit is veilig en jy kan kies van omtrent 3-4 swemstrande binne 3km, meestal binne loopafstand. Binne 3-4 km is daar 'n SPAR, drankwinkel, 3-4 restaurante en 'n kuierplek of 2 vir die jonger klomp. Die eenheid is baie mooi en gemaklik vir 3-4 persone. Goed toegerus en jy slaap lekker tussen die groen natuur en die see in die agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

44 Nature On Sea se terugvoer

Dankie Shaun, ons het julle kuier geniet. Ons kan nie wag om julle weer te ontvang nie.

44 Nature On Sea
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature On Sea 44, Gleniqua-laan, Glentana, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1262749c813081a0d7d2f8df06ef8b9d8e61b1879ac41396d86f2dab4ccc41257fafd3e7f070aaabddca4532f735a1646f43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 44 Nature On Sea Gleniqua Avenue 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050386111662 22.279394695107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem