LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 44 Villa Palma | LekkeSlaap
+15

44 Villa Palma

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir 44 Villa Palma
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dorothy L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy L
Besigheidsreis

Aangename plek en was vriendelik ontvang.

TV se kanale het baie slegte sein.

Mandla M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place.

Very elegant place, secured and very private.

Sanel J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanel J
Enkelreisiger

Goeie waarde en netjiese verblyf.

Villa Palma bied netjiese, smaakvolle verblyf. Kamers is goed toegerus met yskas en ketel en die beddegoed en handdoeke is skoon en goeie kwaliteit. Die ontbyt was heerlik en daar was 'n goeie verskeidenheid elke oggend.

Zelda S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Pragtige plek, veilige parkering, vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Ronel O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel O
Besigheidsreis

Gemaklik en veilig.

Gerieflike kamer met en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, op grondvlak, gerielik en maklik om te betree. Vriendelike diens, ontbyt goed. Geen aandete word verskaf nie, maar daar is oorgenoeg plekke in die omgewing.

Lizaan C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizaan C
Saam met vriende

Baie lekker met als wat jy nodig het.

Netjies, skoon, heerlike ontbyt en als wat jy nodig het.

Francois M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Standaard is hoog.

Veilige parkering, vriendelike ontvangs, lekker afkoel swem, effektiewe lugreëling en lekker ontbyt!

Mike D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommervrye verblyf.

Baie tevrede met verblyf, dit het presies in ons behoefte voorsien.

Kobus S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en lekke geslaap.

Sal 44 Villa Palma aanbeveel as jy in Kimberley wil oornag. Goed geleë en baie skoon. Baie vriendelik ontvang en 'n baie lekker ontbyt die oggend gehad.

Lenie J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en totale tevredenheid.

Villa Palma sal ons beslis weer sien indien ons in Kimberley moet oornag. Daar is werklik niks om oor te kla nie. 5 ster akkommodasie!

Carel De Nysschen D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel De Nysschen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moewies lekker!

Als goed, bly enigetyd weer daar.

Lilanie G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie G
Gesin met klein kinders

Puik en diens baie goed.

Die plek is pragtig en die diens uitstekend. Voel soos huis. Julle doen baie moeite.

44 Villa Palma's terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet. Hoop om julle in die toekoms weer hier te hê.
Groete
Die Villa Palma Span

44 Villa Palma
Andre D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Kort net 2 punt plugs in kamer vir selfone.

Sien sterre.

Joe L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is baie aangenaam en was die verblyf van goeie gehalte.

Gastehuis is goed geleë en voldoen aan veiligheid, netheid en gerief.

Rossouw V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Uitstekend, waarde vir geld en baie vriendelike diens!

Jan S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, netjies, professioneel en bekostigbaar.

Uitstekende verblyfplek.

Morne D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplekkie in Kimberley.

Villa Palma is 'n wonderlike plek om oor te slaap. Die kamers is skoon en daar is baie moeite en aandag gegee aan elke kamer. Die kos was heerlik. Sal vir seker aanbeveel.

Heidi V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met tieners

Ongelooflik en onverbeterlik.

My verblyf by 44 Villa Palma was onverbeterlik. Die kamers is netjies en skoon en word daagliks skoongemaak. Die ontbyt was ongelooflik lekker met 'n verskeidenheid wat alle smake akkommodeer. Ek sal baie beslis weer hier bespreek. Baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid.

44 Villa Palma's terugvoer

Heidi, dankie vir julle ondersteuning. Ons is bly julle het die verblyf geniet en dankbaar vir die terugvoer- ons waardeer dit baie. Groete tot volgende keer van almal by Villa Palma.

44 Villa Palma
Martin M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will be back!

The hosts were fantastic! The rooms are very neat and tidy. Breakfast was fresh, tasty and very generous portions.

44 Villa Palma's terugvoer

It was an absolute pleasure having you here with us. See you soon.

44 Villa Palma
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 130
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carringtonweg 44, Kimberley, Noord-Kaap, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0ZDM1MTdhLTBmNmYtNDE2NC05YTU4LTIzZTBjZmQxZDdkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 130  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 44 Carrington Way Kimberley 8301 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.75448 24.77173
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!