449 on Oulandsloop

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

449 on Oulandsloop is 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Die Wilgers, Pretoria.

Dié woonstel is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Kampbed in die sitkamer is vir 'n kind op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Strykyster en -plank is ook beskikbaar.

Daar is 'n toonbank en die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi.

Die tuin het 'n rookarea en veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Die area het ook toegang tot ekstra sekuriteit. Die eienaar en troeteldiere bly op die perseel en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

449 on Oulandsloop is 1 km vanaf 'n winkelsentrum, 3 km vanaf Lynnridge-winkelsentrum en 4 km vanaf Life Wilgers Hospitaal, Sungardens Hospice en The Grove-winkelsentrum.

Slaapplek

'n Bespreking by 449 on Oulandsloop sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 449 On Oulandsloop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za