46 on Isundu Road

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
46 on Isundu Road
DSTV, Wifi
Belasting en Ekstras
Breekskadedeposito van R500 moet op die inklokdatum betaal word. Dit is terugbetaalbaar 2 werksdae na die vertrekdag. Enige skade op die perseel wat aangegaan is in die tyd van verblyf, sal van die deposito afgetrek word. Die oorskot sal dan terug betaal word.
Indien skoonmaakdienste benodig word, kan dit verskaf word teen R100 per dag.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na 46 On Isundu Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za