4th @ Sunset

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

4th @ Sunset bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in die Sunset Heights-kompleks in Langebaan. Die kompleks is net 600 m van Club Mykonos af, 650 m van Laguna Mall af en 1,5 km van Calypso-strand af.

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe en stoepmeubels. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Kinders en troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie en rook is verbode binne.

Slaapplek

'n Bespreking by 4th @ Sunset sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4th @ Sunset gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za