LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 5 Coral Habi Stylish Apartment | LekkeSlaap
+36

5 Coral Habi Stylish Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 71, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

5 Coral Habi Stylish Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Bloubergrant, Kaapstad. Die kompleks is net 2 strate van die strand af en is naby restaurante, kroeë en winkels in die area.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en elke badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser.

Die leefarea langsaan het 'n TV met Netflix en daar is gratis WiFi waarmee gaste media kan stroom. Die leefarea lei na die balkon wat 'n ingeboude braai-area en gedeeltelike see-uitsig tussen die geboue het. Die woonstel het ook stoorplek vir branderplanke, vlieër en windplanktoerusting.

Daar is veilige parkeerplek in die kompleks. Die kompleks is sowat 20 km vanaf Kaapstad se middestad en 31 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 5 Coral Habi Stylish Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir 5 Coral Habi Stylish Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Coral-weg 71, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Coral Habi Stylish Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 71, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a41e1d84deea13516fd268d5c9feda9d255844a360ded0e88508a819671a743b89c6873359f349b79446b3a5121bc5af7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag(plek vir 6) 2 5 1 4 71 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.81286 18.47148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!