5 Sun Centre
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
5 Sun Centre is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel met 'n boheemse tema en pragtige moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in die hartjie van Plettenbergbaai. Die woonstel spog met 'n asemrowende see-uitsig en is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elkeen van die 3 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, maar net 2 van hulle het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Die derde aparte badkamer het ook 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.
Die derde slaapkamer het sy eie sitarea met 'n TV en dit is ideaal vir kinders. Die skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n tafel, stoele, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by 5 Sun Centre sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Hoofstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18