5 The Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

5 The Apartment is 'n luukse woonstel met 1 slaapkamer en moderne afwerkings. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Groenpunt, stapafstand van die V&A Waterfront, KIKS, 'n gimnasium, die promenade, winkels en restaurante af.

Die leefarea is oopplan en toegerus met moderne meubels. Daar is 'n platskerm-TV met DStv beskikbaar in die sitkamer en in die eetarea is daar sitplek vir 4 mense. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en dan is daar ook 'n gemaklike slaapbank waarop nog 2 mense kan slaap. Die volledige badkamer het 'n Monroe-bad en 'n stort.

Die moderne kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, 'n uitsuigwaaier en 'n waskamer met 'n dubbelwasbak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die wêreldbekende Giovanni's Deli en Italiaanse Koffiekroeg is reg op jou voorstoep. Die Kaapstadstadion bied internasionale konserte en sportgeleenthede aan, en is letterlik reg oorkant die woonstel geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by 5 The Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 5 The Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za