Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

502 Serengeti

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 27

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir 502 Serengeti
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Phillip G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sonnige woonstel.

Baie goed geleë. Lekker woonstel. Hernu die eetgerei en potte. Te veel klem op die parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serengeti se grootste voordeel is hoe sentraal dit geleë is vir besigtigings in en rondom Kaapstad.

Serengeti is goeie waarde vir geld, veilig, skoon en sentraal geleë. As jy van plan is om deur jou dae in en om Kaapstad plekke te besoek en te besigtig is 'n plek soos Serengeti al wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het nie aan verwagtinge voldoen nie.

Die slaapbank is uiters ongemaklik. Die WiFi het glad nie gewerk nie. Het eienaar probeer kontak maar het nie gereageer nie. Elke keer gesê foutiewe wagwoord. Die hysbakvloer en gebouvloer is gevaarsone laag en trappie en dit is nie ideaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met 'n mooi uitsig oor die stad.

Baie sentraal geleë, het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie D
Gesin met tieners

Baie veilig en gerieflik.

Rustig en stil area. Geen harde musiek in die gebou. Ligging baie goed. Binne 5 minute op snelweg en op Kloofstraat. Geriewe soos wasmasjien baie handig. Loopafstand van die Gardens Centre vir inkopies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met ideale ligging.

Die uitsig op Seinheuwel en die stad is asemrowend en die ligging ten opsigte van alles is perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molefi N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molefi N
Saam met vriende

Awesome.

Great. Good. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdqhzVSlLWMTKJD5lhU454xCp6Rzy3DEPT6Gu30FGAKMZUYOAJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Breda Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.935233295851 18.416111661377
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem