502 Serengeti
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
502 Serengeti is ’n ruim selfsorg-woonstel in die veilige Serengeti-kompleks in Gardens, Kaapstad. Serengeti is slegs 2 minute se stap vanaf Gardens Center, wat alle geriewe het om jou verblyf ’n plesier te maak. Dit is ook stapafstand vanaf Mount Nelson en 15 on On orange hotels, wat die woonstel die ideale verblyf vir afgevaardigdes maak wat konferensies bywoon wat deur dié hotels gehuisves word. Company's Gardens, ’n groot openbare park en botaniese tuin in die hartjie van die stad, is ook lekker naby geleë.
502 Serengeti bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders, en daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het ’n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasspasie. Die en suite-badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus en daar is ’n wasmasjien en ’n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het ’n slaapbank vir 2 addisionele gaste en skuifdeure wat na ’n balkon met pragtige uitsigte oor die stad en Seinheuwel. Dis die perfekte plek om te ontspan met skemerkelkies aan die einde van die dag. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 502 Serengeti sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 27
Jaar gelys 6
Ligging
- Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 502 Serengeti het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bredastraat 16, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18