Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

504 Warren Heights

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook in die woonstel is verbode.

Die gebou se stiltetyd is van 22:00 tot 07:00 en geen partytjies of geraas word gedurende hierdie tyd op die balkon toegelaat nie.

Hierdie verblyf het 'n omsetter wat krag aan die TV, WiFi, lampe en selfoonlaaiers voorsien.

Een veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n hysbak na die woonstel wat op die 5de verdieping is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warren-straat 9, 504 Warren Heights, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA006883d9cb8f0269d0a4c1eda3de05caf5f1eef961a6a05392f382d3f2f223359ac1132f6875611c9a412a007ad423a4dcfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 9 Warren Street 504 Warren Heights 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93123 18.4044199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem