52 De Wet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Wet 52 is 'n 5-ster toevlugsoord wat in die eksklusiewe Bantry Bay-woonbuurt aan die buitewyke van bedrywige Kaapstad geleë is en met 'n asemrowende uitsig oor die Atlantiese Oseaan spog. Ons geriewe en toegewyde span sal jou met die beste diens en grootste gemak bederf. De Wet 52 sal jou sommer dadelik tuis laat voel!

De Wet 52 bied 7 luukse en suite-kamers. Elke kamer beskik oor 'n platskerm-TV, 'n DVD-speler en WiFi. Daar is ook 'n iPod-basis vir die musiekliefhebber. Om jou verblyf sommer ekstra lekker te maak, maak seker dat jy 'n kamer met 'n see-uitsig bespreek of kom geniet 'n drankie op die terras langs die swembad.

Bantry Bay is een van Kaapstad se woonbuurte met die beste ligging. Dit is net 'n klipgooi van Kampsbaai af en gaste kan binne 10 minute by die V&A Waterfront wees.Llandudno is in die teenoorgestelde rigting en net 'n klein entjie verder is Houtbaai. Die huis is aan die voet van Leeukop geleë en 'n klein entjie se stap sal ongelooflike panoramiese uitsigte oor Kaapstad en Tafelberg bied.

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Grieks
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 52 De Wet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za