Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 Beach Road

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 56, Strand, Helderberg, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

56 Beach Road is 'n vakansiehuis in Strand en is op die strandfront geleë met 'n pragtige see-uitsig. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Al 3 slaapkamers het dubbelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is nog 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv, en die eetarea het nog 'n etenstafel met stoele. Gaste kan in die ommuurde tuin ontspan of 'n lekker piekniek geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 56 Beach Road sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir 56 Beach Road
Netheid
2.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kusweg 56, Strand, Helderberg, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 56 Beach Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 56, Strand, Helderberg, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50fd526a13baeaf403f91dff76f21e486a1ba04a70119d459081d5c1fe1a76acbc04e4f42677a72530c9ed18776c0aa440ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 56 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1201823 18.8306088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem