Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

56 On Vista Bonita

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir 56 On Vista Bonita
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Christa O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa O

Gemaklike, netjiese verblyf met pragtige see-uitsigte vanaf die balkon.

Die woonstel is baie netjies en alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Alhoewel dit agter die Diaz Hotel geleë is, het dit steeds pragtige uitsigte oor die see na links en regs vanaf die balkon. Die eienaar kan moontlik oorweeg om blokgordyne in die dubbelkamer te installeer vir die blou ligte van die hotel wat deur die nag brand. Die woonstel is op die 9e verdieping geleë en huurders moet bewus wees daarvan dat hysers nie werk tydens beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana E
Besigheidsreis

Ons het so lekker gekuier. Wou langer bly maar ander verpligtinge gehad.

Absoluut 'n wonderlike verblyf gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing awesome experience.

This apartment comes highly recommended. It is modern, neat, and well-equipped with everything you need. It feels like a home away from home. The balcony offers stunning views of the ocean and it is just a short walk to the beach. The owner, Herman, and his secretary were so helpful and accommodating with check-in details and the loadshedding schedule. They made us feel very welcome. My husband and I truly enjoyed our stay and will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R910
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R910
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R910
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Oos, Diaz Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e87f66a25666605daf1d0fc22290e29ab8ce6dcf14c7e4723604771594a1479440361956a006ef92033315fa7aeabb55422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15860847335 22.108559337682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem