58A Fleur Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

58A Fleur Park is 'n selfsorg-eenheid in Fleur Park Vakansieoord, langs Gordonsbaai se strand.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste, en is direk langs Harbour Island, net 'n paar minute se stap vanaf die strand. Die kothuis is volledig gemeubileerd, en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het ’n dubbelstapelbed met ’n dubbelbed onder en enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n stoof, oond en vierplaatstoof, asook en kookgerei. Die leefarea langsaan het 'n TV en die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kothuis het binne- en buitebraaigeriewe en daar is parkeerplek vir 3.

58A Fleur Park is ongeveer 8 km vanaf Strand Gholfklub, en 10,5 km vanaf Somerset Mall. Die kompleks is naby talle restaurante en kroeë langs die marina.

Slaapplek

'n Bespreking by 58A Fleur Park sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Tripelstapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 58A Fleur Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za