Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 @ One on High

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 1, One on High, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 @ One on High is in Plettenbergbaai en bied verblyf met 'n swembad op die dak. Die verblyf is minder as 1 km vanaf Hobie-strand en bied 'n uitsig op die straat. Daar is ook 'n piekniekarea vir gaste.

Die ruim gesinswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste in hierdie slaapkamer gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Kraakvars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele waar gaste maaltye kan nuttig. Die eenheid het ook 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na' n balkon waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan lekker in die gemeenskaplike swembad afkoel.

Die woonstel is lekker na aan Central Beach wat net 1 km ver is en The Wedge-strand wat net 12 minute se stap vanaf die perseel is. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai Lughawe wat net 6 km vanaf One on High is.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 @ One on High sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • High-straat 1, One on High, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High-straat 1, One on High, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20d4116d54258e22834de24b8bc59a62bac8df63bafeff69828ac9a8f5372ff785cc74e9b8ba9caef1b2bc94d8bc4f670016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 High Street One on High 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0572665 23.3704233
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem