6 Gleniqua
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elsie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 12
Opsomming van Resensie
Claudia W - Mrt 2024
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het op 'n seevakansie.
6 Gleniqua se terugvoer
Beste Claudia, waardeer die positiewe terugvoering oor julle verblyf. Hoop ons sien julle weer!
Tanya R - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker, veilig en 'n mooi strand.
6 Gleniqua se terugvoer
Beste Tanya, dit was net 'n plesier om jou as 'n gas te kon ontvang. Ek sien uit om jou weer te sien!
Maggie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was net een lekker lang rustige vakansie.
6 Gleniqua se terugvoer
Dankie Maggie vir julle positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang!
Willem M - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende veblyf. Silwerskoon, gasvrye ontvangs, baie gerieflik.
6 Gleniqua se terugvoer
Beste Willem, waardeer die positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle as gaste hier by ons woonstel te kon ontvang!
Lizzette J - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf.
6 Gleniqua se terugvoer
Dankie Lizzette vir die positiewe terugvoer! Dit was 'n plesier om jou as gaste te kon ontvang.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom