Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 Gleniqua

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 Gleniqua is 'n volledig toegeruste woonstel by 'n privaat huis in die bekoorlike kusdorpie, Glentana, in Groot Brakrivier. Hierdie heerlike toevlugsoord met eie privaat ingang het slaapplek vir 4 gaste. Dit is in 'n rustige area geleë en is stapafstand vanaf die strand en ideaal vir gaste wat in 'n pragtige omgewing wil ontspan.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die onderdakstoep met gemaklike sitplek en 'n braai-area ontspan. Daar is ook 'n buitestort. Dit is die ideale plek om gehaltetyd saam te spandeer.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 Gleniqua sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 6 Gleniqua
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 12

Ligging

  • Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan 6, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c4f6dbd6c411477b291a3a1c1212ba508521e6abddd54f3caee5203d52e29198009c48fb16682270d41816ea3d0b63b227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 6 Gleniqua Drive Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.049616753596 22.307968249703
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem