LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 6 Hilton Court Knysna | LekkeSlaap
+12

6 Hilton Court Knysna

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
6 Hilton Court Knysna
Selfsorg
LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Huisreëls

'n Verpligte instansiefooi van R375 word gedek om administrasie, bestuur, skoonmaak en sleuteloorhandiging te dek. Dit verseker dat jou bespreking 100% verseker is.
DStv, WiFi en Showmax is teen 'n ekstra opsionele fooi van R250 beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens kan ten R250 per dag gereël word.
Gaste moet asseblief teen 09:00 op die vertrekdatum uitklok.
'n Laat inkloktyd toegelaat en gaste kan enige tyd na 14:00 inklok.
Indien gaste laat uitklok, sal 'n boete van R200 per uur na 10:00 van toepassing wees, tensy ander reëlings getref is.
Rook is verbode in en om die eenheid.
Geraas word nie geduld nie.
Gaste word aangeraai om 'n inspeksie van die eenheid te doen met aankoms en enige probleme dadelik te rapporteer.
'n Sekuriteitsdeposito mag geld.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Fitchatstraat 29, Hilton Court 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPNpy1Adqj1rVZz92dHgAJ6hdHcvVLJhMNq3ovQN7I2wz8vynxA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 29 Fitchat Street 6 Hilton Court 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -34.034369142466 23.047080682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!