60 Estoril Villas
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
60 Estoril Villas is 'n goed gemeubileerde selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit bied 'n uitsig oor die Diaz Waterpark en bied gerieflike oornagverblyf aan gaste wat op soek is na 'n wegbreek op die Tuinroete.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgeriei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbytarea met stoele. Daar is 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeur lei na die balkon met braaigeriewe en stoepmeubels. 'n Privaat parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 60 Estoril Villas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Eve Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Jaar gelys 1
Ligging
- Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 60 Estoril Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard 1, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom