606 Burmeister
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
606 Burmeister is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel wat op die boonste verdieping, reg op die hoek, in Milnerton geleë is. Dit bied ononderbroke uitsigte oor die see en op Tafelberg.
Beide slaapkamers het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n knus balkon met uitsigte en gemeenskaplike wasgoedgeriewe. Hierdie gebou is oorkant die strand geleë en bied toegang tot verskeie geriewe in Kaapstad.
Slaapplek
’n Bespreking by 606 Burmeister sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- R27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R27, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom